send link to app

Rapport South Africa app for iPhone and iPad


4.2 ( 1312 ratings )
News
Developer: Zinio Pro
Free
Current version: 1.1.0, last update: 4 years ago
First release : 18 Oct 2019
App size: 148.45 Mb

Rapport is die grootste Afrikaanse koerant en het teen Junie 2017 ’n betaalde sirkulasie van 124 306 gehad. Elke Sondag bied Rapport sy lesers ’n aanbod van eksklusiewe nuus oor politiek, sport en mense, 16 blaaie se menings, analise en boekresensies in Weekliks, leefstylnuus in Beleef, sakenuus, werksgeleenthede in Loopbane, en ’n profielonderhoud met ’n nuusmaker deur Hanlie Retief.

Pryse vir subskripsies:

• 1 jaar subskripsie = 999.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy URL: https://www.media24.com/privacy/
Terms of Service : https://www.media24.com/privacy/